Is hierdie lewe al wat daar is? Maak nie saak hoe kragtig mens die hiernamaals ontken nie, die gevoel dat daar meer as hierdie huidige lewe is, bly hardnekkig voortbestaan.
Die Kortstondige Lewe. Hoe dikwels hoor ons hierdie woorde “ag, daar is baie tyd, ek wil eers dit of dat doen” of “nee wat ek is nog jonk, wil eers my lewe geniet”