Wanneer Christene huil. Om ten volle voor God te leef – om Hom te verheerlik in alles wat ons dink, sê en doen – beteken nie om heeltyd gelukkig te wees nie. Dit beteken soms om hartseer te wees.
Verlossing is God se reddende werk om sondaars te red, hulle weer na Hom toe te herstel deur die lewe, dood en opstanding van Jesus Christus, en om hulle nuwe lewe te gee deur die Heilige Gees.
Woorde wat seergmaak. Ons woorde kan dien om aan te moedig, te voed en te genees. Maar hulle kan ook stryd veroorsaak, verdeeldheid skep en skade aanrig.