top of page
Lewensbrokkies

Saam met God op ons lewenspad lei Hy ons in baie rigtings en sodoende kom Sy Volkome Plan vir alle gebeurtenisse in ons lewens tot volheid en tot Sy Glorie. Hierdie is lewensbrokkies uit die lewenspad, soms self ondervind en ook die ondervindinge ander, Alles is tot Sy Eer en Heerlikheid

Die Vraag is altyd, as ons gelowiges is, kinders van God, hoekom moet ons sterf?

Daar is ‘n verhaaltjie van ‘n sekere seuntjie wat ‘n perd gehad het en hy het die perd veilig gehou agter ‘n versterkte heining. Hy het dus die perd beskut teen enige gevare. Toe, eendag, het die heining van beskutting gebreek en die perd het uitgekom en voor ‘n motor ingehardloop en is dood.

Dit is belangrik om die verskil tussen trots en nederigheid te verstaan. Trots word dikwels geassosieer met arrogansie, ydelheid en 'n gebrek aan nederigheid.

Herfs is oral sigbaar en die blare asem hul laaste somer asem uit. Die skad wees is soos lang swart vingers wat strek ook die velde wanneer die winter om die hoeke begin loer.

Hoe groot is jou verlange om Hom te sien, om die oë van jou hart te open?

Die Here sal jou seën en jou behoed;
die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Numeri 6:24-26

Soms, gaan dit swaar met ons, en moet ons herinner word dat ons in ʼn vervalle wêreld leef en dat God belowe het Hy sal ons nooit verlaat nie maar binne in die storms van ons lewe is Hy daar vir ons! Hy ken ons weë.

Gebroke verhoudings is 'n werklikheid in 'n gebroke wêreld. Die Skrif erken dit ook in sy ontelbare vermanings om vrede met mekaar te soek en te volhard om mekaar lief te hê vir sover ons kan (Rom. 12:16-21; 1 Pet. 3:8-12).

Christene wat hul tyd en energie spandeer in maatskaplike diens, burgerlike hervorming, programme vir die opheffing van die gemeenskap, ens., vergeet dat hierdie wêreld soos 'n sinkende skip is. 

Psalm 42: `Soos ‘n hert dors na waterstrome’

Diep verborge in hierdie psalm is vasgevat die tye van my eie lewe wat ek in nederigheid met elkeen deel wat soekend is na die waters van die ewige lewe.

Wanneer ek nie meer is nie,

Gee weg dit wat oorgebly het van my

Aan kinders

En die oues wat wagtend is op die dood….

1 THESSALONICENSE 5:18
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.

Sy behae is in die wet van die Here, en oor Sy wet peins hy dag en nag. Psalm 1:2

En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen. Mattheus 25:40

Hoe onderrig en  ek my kind in ons seksuele “alles is toelaatbaar” kultuur!

As ons vandag in oënskou neem, dan sien ons dat elkeen besig is met sy of haar eie dinge, dinge van die lewe en daar is nooit genoeg tyd om aan te wend vir God se werk nie! Almal is net te besig!

God soek nie 'tru-spieël' gefokusde mense nie. God soek diegene wat vorentoe sal tree, vol vertroue dat God reeds daar is. Ons moet die goeie stryd veg en wen.

"Glo in die Here Jesus Christus, en jy sal gered word" (Handelinge 16:31).

Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie, jy mag nie jou naaste se vrou begeer of sy dienskneg of sy diensmaagd of sy os of sy esel of enigiets wat jou naaste s’n is nie.” — Eksodus 20:17

Selfdood, wat soms "genadedood" genoem word, kan 'n moeilike saak wees. Aan die een kant wil ons nie 'n persoon se lewe in ons eie hande neem en dit voortydig beëindig nie.

1 THESSALONICENSE 5:18
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.

Sy behae is in die wet van die Here, en oor Sy wet peins hy dag en nag. Psalm 1:2

En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen. Mattheus 25:40

Hoe onderrig en  ek my kind in ons seksuele “alles is toelaatbaar” kultuur!

Multi choice subscription

© 2026 deur Ponderings. Alle regte voorbehou.

Privaatheidsbeleid

bottom of page