Wat is 'n goeie werk? Watter rol speel ons goeie werke in ons salwing? In Romeine 3:28 leer die Apostel Paulus dat "'n mens deur geloof geregverdig word sonder werke".
Is hierdie lewe al wat daar is? Maak nie saak hoe kragtig mens die hiernamaals ontken nie, die gevoel dat daar meer as hierdie huidige lewe is, bly hardnekkig voortbestaan.