Liefdesbrief
- 5 days ago
- 1 min read

Frommel ’n stuk papier op
Rol dit in ’n bal. – Dit is PYN.
Nou probeer dit weer oopmaak.
Hou dit teen die lig en wys dit vir iemand anders wat ook sukkel. – Dit is KWESBAARHEID
Gee jou stuk papier vir God, al bewe jou hande. – Dit OORGAWE
Lees Sy liefdesbrief aan jou wat in goud oor elke litteken geskryf is. – Dit is jou WAARDE



Comments