top of page


Die 5 Moderne Tyd Leuens
God roep ons om ons Christelike lewens met moed te lei, die waarheid te vertel en God te vrees en nie die mens nie.
6 min read


Depressie en Wanhoop
Die “donker nag van die siel”. Hierdie verskynsel beskryf 'n siekte wat die vernaamste Christene van tyd tot tyd onderwerp is aan.
4 min read


Oë vir die Ewigheid
Bybel Studie van Filippense 1:1-5
Waarom is jy nog hier?
1 min read


As more nie aanbreek .....
Die kern van die saak is hierdie rotsvaste feit: vir ons is die toekoms onbekend.
3 min read


Die Boek van die Lewe
Dit blyk dat God 'n boek het vir elke persoon wat verwek word en dat dit alles saam die Boek van die Lewe vorm, een groot boek wat die ...
2 min read


Emosies maak siek
Siekte en smart is deel van ons sonde-gebroke wêreld. Veel daarvan is ook deel van die gelowige se lewensbeker.
4 min read


Letsels van Haat
‘n Toewyding tot vrede in jou huis vereis wedersydse vertroue.
2 min read


Die Twee Weë
Geseënd is die man wat hierdie beloftes geniet. Maar, ons moet nie die volheid van die belofte minder ag deur wat sigbaar is nie.
3 min read


Onvergenoegdheid
Ontevredenheid is die manifestasie van die gees van hoogmoed! Dit vloei vanaf ‘n hart wat uiter “ek verdien beter as wat God aan my gee”
3 min read


Vergifnis
Deur ’n wrok teen iemand te hou, hou jy onvergewensgesindheid in plek.
2 min read


Die Grootsheid van die Wêreld
Dit is baie uitdruklik aan elkeen van ons wat kinders is van God dat ons nie moet lewe soos die wêreld nie, maar dat ons onsself moet afsny
2 min read


Alleen ...
Dit is 'n gevoel van niemand om na te draai nie, met niemand wat jou liefhet nie ... en kan maklik 'n toestand van wanhoop word.
3 min read


Die Dood
Die oomblik wat jy van die menslike afstand doen, jou oë sluit, maak jy dit oop en staan voor jou Skepper.
3 min read


Begeerlikheid van Rykdom
Psalm 73! Erken God se plan en Barmhartigheid in jou lewe!
2 min read


Bergpredikasie / Om Geseën te Wees
“Geseënd is dié wat honger en dors na geregtigheid”. (Matteus 5:6) Die generasie van my era, het die woord “Seën” met soveel respek gebruik, veral ten opsigte van die Ou Testament wat die heiligheid van “Seënwense” duidelik aan ons voorhou. Maar in ons era, vandag, word seëninge so onoordeelkundig en sonder inagneming van die diepere, geestelike oorsprong daarvan gebruik, dat die woord bykans sy betekenis volkome verloor het. Seën is van God en kan nie ligtelik opgeneem word
3 min read


Barmhartigheid
Vandag dwaal my gedagtes na die woord “barmhartigheid” en wat dit in werklikheid beteken vir jou en vir my.
3 min read


Nederigheid
As daar vandag een kenmerk is wat die wêreld nie van hou nie, dan is dit “nederigheid”.
3 min read


Voetstappe in Geloof
Is dit moontlik dat ons, as gelowiges in Jesus Christus, ‘n lewenspad kan loop, onbevrees en versekerd sonder kommer?
2 min read


Die Tong
As jy sukkel met ‘n onbeheerste tong, bely dit en Hy sal jou verlos daarvan deur Sy Heilige Gees!
2 min read


Die Kortstondige Lewe
Die Kortstondige Lewe. Hoe dikwels hoor ons hierdie woorde “ag, daar is baie tyd, ek wil eers dit of dat doen” of “nee wat ek is nog jonk, wil eers my lewe geniet”
2 min read
bottom of page