top of page


U Woord vir Vandag 12/04/24
Vandag kyk ons na die geloof, wat is soos ’n geestelike skild wat jou beskerm teen brandende pyle van die vyand.
7 min read


U Woord vir Vandag 09/04/24
Die Borswapen van Geregtigheid (ons is regverdig bevind terwyl ons nog goddeloos was) beskerm dus ons lewe, gewete en ons gees
3 min read


U Woord vir Vandag 07/04/2024
Wanneer ons God uit persoonlike ondervinding ken en nie net verhale oor Hom ken nie, raak die Helm van Verlossing ‘n kragtige deel ...
4 min read


U Woord vir Vandag 06/04/2024
'n Tweesnydende Swaard - Wapenrusting van God HEBREËRS 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende...
3 min read


Die Saad Moet Eers Sterf ... God Se Plan
Sy dood het lewe gebring. Sy val het die vrug in ons voortgebring.
2 min read


Skaduwees
Maar die Skrif kyk op 'n ander manier na skaduwees. Skaduwees is 'n plek van God se beskerming en vertroosting.
2 min read


God se Soewereiniteit oor Lyding
Ontdek die waarheid oor God se Soewereiniteit in ons Lewe. Vind bemoediging en hoop in alles in ons lewe.
2 min read


Magteloos
Vertrou dan op die Gees om te doen wat net Hy kan doen: verander opstandige harte en gun hulle bekering in Christus.
4 min read


Wat Gebeur Na Die Dood?
“Waar is my geliefde nou?”, “Is die dood werklik die einde van alles?” en selfs belangriker, “Waarheen sal ek gaan wanneer ek sterf?”
5 min read


Bitterheid
“Ek het probeer vergewe,” het ek vir God gesê, “maar hierdie gevoelens kom net weer terug.”
5 min read


Die Waarde van jou Siel
Die kern van ons lewe is gebaseer op waardes. Ons eie waardestelsel, dit wat vir ons waardevol is in ‘n familie
2 min read


Twis en Tweestryd
Twis is dieper as 'n argument, wyer as onenigheid. Vermy twis, dit gaan gepaard met trots.
2 min read


Ongelyk Gejuk
Ons geloof is nie bedoel om met die duisternis van die sondige wêreld te assosieer nie.
2 min read


Jesus in my kind se lewe
Die meeste van ons leef asof ons al die tyd in die wêreld het om te mors voordat ons ernstig raak om vurig vir die Here lewe.
4 min read


Verdorwe/Dwase Verstand
Wanneer ons moedswillig kies om die heerlikheid van God en die waarheid oor God te verruil vir leuens, om afgode te aanbid en dinge te skep
3 min read


God is my Sterkte
In jou oomblikke van swakheid sal jy voor 'n keuse te staan kom: jy kan God vra om jou krag te gee, of jy kan jou tot afgode wend.
2 min read


Spore in my Kind se Lewe
Vat vandag ‘n oomblik en kyk terug na die spore wat jy in jou kind se lewe getrap het.
3 min read


Trots en Arrogansie
Dit is dwaasheid om te dink dat God nie sien nie, nie weet nie en nie sal optree nie. Hy weet alles van ons en Hy plaas ons dade op ‘n ...
3 min read


Ken die Vrug
karakter kan nie getoets word deur welsprekendheid of begaafdheid te meet nie.
2 min read


Die 4 Perde (Openbaring)
Ons kyk dus na die impak van die Antichris se krag, terwyl hy stap na stap progressief vordering maak, want Jesus bestuur hom letterlik...
11 min read
bottom of page