top of page


Ontevredenheid !
Wat is ontevredenheid in ons hedendaagse samelewing? Hoe manifesteer dit? Hoe weet ons of ons in daardie kategorie val?
3 min read


Wat is die Siel?
Wat is die siel. Watse voordeel is dit vir ‘n mens as hy die hele wêreld ontvang en sy gees skade ly?
2 min read


Alles Tevergeefs
Net om te verwys na vers 1 tot 3, bring my na my eie lewe, waar ek tans is, waar mens eintlik geen behae het in die dinge van die wêreld nie
3 min read


VERGIFNIS
Om nie te vergewe nie, bind jy jouself aan die oortreder se verkeerde dade. Die onreg wat jou aangedoen is, sy wandade bly spook in jou ...
3 min read


Maar Waarom dan God?
Hoe lank, o HERE, roep ek om hulp, maar U hoor nie; skreeu ek tot U: Geweld! —maar U help nie?
3 min read


Lei my na die Rots
Hierdie psalm is deur Dawid op 'n moeilike tyd in sy lewe, geskryf.
Hy moes dinge hanteer wat hy hom nie kon indink of verwag het nie.
4 min read


Die doel van Gebed
Ons kyk na gedeeltes in die Skrif waar ons God se soewereiniteit in aksie kan sien, en spesifiek vanaand waar ons gebed in aksie kan sien.
26 min read


BEPROEWINGE
As ‘n gelowige, sal ons beproewinge en allerhande toetse in ons geloof ondervind.
3 min read


Engele ...
Engele is dienende Geeste wat uitgestuur word op die bevel van God en daar is geen menslike hulp nodig nie op enige manier dat ‘n mens ...
2 min read


Storms van die Lewe
Ons gaan almal een of ander tyd gebukkend onder ‘n lewenstorm. Die omstandighede, die intensiteit en gevolge daarvan verskil maar die storm
5 min read


Genade onbeskryflik groot..
Die Genade in my lewe is so groot dat ek dit eenvoudig moet deel wanneer daar n kans is om dit te doen!
1 min read
bottom of page