top of page


U Woord vir Vandag 21/04/24
Die skoene van die wapenrusting is die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig.
4 min read


U Woord vir Vandag 16/04/24
Dit is van die gordel van die waarheid waaruit jy jou swaard van die Gees, die Woord van God trek en die oorlog wen.
4 min read


U Woord vir Vandag 12/04/24
Vandag kyk ons na die geloof, wat is soos ’n geestelike skild wat jou beskerm teen brandende pyle van die vyand.
7 min read


U Woord vir Vandag 09/04/24
Die Borswapen van Geregtigheid (ons is regverdig bevind terwyl ons nog goddeloos was) beskerm dus ons lewe, gewete en ons gees
3 min read


U Woord vir Vandag 07/04/2024
Wanneer ons God uit persoonlike ondervinding ken en nie net verhale oor Hom ken nie, raak die Helm van Verlossing ‘n kragtige deel ...
4 min read


U Woord vir Vandag 06/04/2024
'n Tweesnydende Swaard - Wapenrusting van God HEBREËRS 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende...
3 min read


Die Waarde van jou Siel
Die kern van ons lewe is gebaseer op waardes. Ons eie waardestelsel, dit wat vir ons waardevol is in ‘n familie
2 min read


Verdorwe/Dwase Verstand
Wanneer ons moedswillig kies om die heerlikheid van God en die waarheid oor God te verruil vir leuens, om afgode te aanbid en dinge te skep
3 min read


God is my Sterkte
In jou oomblikke van swakheid sal jy voor 'n keuse te staan kom: jy kan God vra om jou krag te gee, of jy kan jou tot afgode wend.
2 min read


Trots en Arrogansie
Dit is dwaasheid om te dink dat God nie sien nie, nie weet nie en nie sal optree nie. Hy weet alles van ons en Hy plaas ons dade op ‘n ...
3 min read


Die 4 Perde (Openbaring)
Ons kyk dus na die impak van die Antichris se krag, terwyl hy stap na stap progressief vordering maak, want Jesus bestuur hom letterlik...
11 min read


Depressie en Wanhoop
Die “donker nag van die siel”. Hierdie verskynsel beskryf 'n siekte wat die vernaamste Christene van tyd tot tyd onderwerp is aan.
4 min read


Oë vir die Ewigheid
Bybel Studie van Filippense 1:1-5
Waarom is jy nog hier?
1 min read


As more nie aanbreek .....
Die kern van die saak is hierdie rotsvaste feit: vir ons is die toekoms onbekend.
3 min read


Die Boek van die Lewe
Dit blyk dat God 'n boek het vir elke persoon wat verwek word en dat dit alles saam die Boek van die Lewe vorm, een groot boek wat die ...
2 min read


Nederigheid
As daar vandag een kenmerk is wat die wêreld nie van hou nie, dan is dit “nederigheid”.
3 min read


Die Kortstondige Lewe
Die Kortstondige Lewe. Hoe dikwels hoor ons hierdie woorde “ag, daar is baie tyd, ek wil eers dit of dat doen” of “nee wat ek is nog jonk, wil eers my lewe geniet”
2 min read


Ontevredenheid !
Wat is ontevredenheid in ons hedendaagse samelewing? Hoe manifesteer dit? Hoe weet ons of ons in daardie kategorie val?
3 min read


Wat is die Siel?
Wat is die siel. Watse voordeel is dit vir ‘n mens as hy die hele wêreld ontvang en sy gees skade ly?
2 min read


Alles Tevergeefs
Net om te verwys na vers 1 tot 3, bring my na my eie lewe, waar ek tans is, waar mens eintlik geen behae het in die dinge van die wêreld nie
3 min read
bottom of page